

|
Deel in ons passie vir · uitstekende wyn · goeie kos · superior akkommodasie en die prag van ons vallei ![]() |
![]() Restaurante van die Durbanville Wynroete THE MOUNTOns restaurant is geleë op die Hooggelegen plaas in die pragtige Durbanville wynland. Die plaas is reeds 118 jaar in besit van die De Wit familie. The Mount spog met 'n wonderlike uitsig oor die landelike gebied met die Hottentots Holland, Stellenbosh en Franschhoek berge in die agtergrond.Internasionaal opgeleide sjef en eienaar, Peter Ahern, het uitgebreide ervaring. Hy is passievol en persoonlik betrokke by die opstel van die innoverende menus wat voorsiening maak vir 'n wye keuse. Die wynlys sluit 'n verskeidenheid plaaslike wyne in. ![]()
|
|