Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

POPLARS

Poplars Restaurant se unieke menu is 'n suksesvolle samesmelting van internasionale neigings en plaaslike geure. Daar word ook gepoog om slegs hormoon vrye vleis te gebruik.

Poplars is die trotse wenner van verskeie toekennings insluitend die Diners Club Wynlys van die jaar.

Die gemaklike en gesofistikeerde atmosfeer maak Poplars ideaal vir 'n intieme aandete. Poplars bied ook 'n braai ete aan gedurende die middaguur.



Maandag tot Vrydag: 12h00 - 23h00
Saterdag: 09h00 - 23h00
Sondag: 09h00 - 15h00

   sien kaart (.pdf)

Vanaf Durbanville, volg die M13, Tygervallei pad, vir ongeveer 2.5km. Poplars, op die D'Aria landgoed is duidelik aan linkerkant.

+27 21 975 5736

poplars @ ovation.co.za

n/a







Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English