

|
Deel in ons passie vir · uitstekende wyn · goeie kos · superior akkommodasie en die prag van ons vallei ![]() |
![]() Restaurante van die Durbanville Wynroete PISTACHIOOns menu bied tradisionele gesonde geregte met 'n moderne, dinamiese, kreatiewe Franse inslag. Plaaslike produkte word persoonlik geselekteer en met meester-hand omskep in 'n verskeidenheid van geur, kleur, smaak en tekstuur.Die wynlys is met sorg saamgestel deur 'n paneel wynkenners om gaste die voordeel te gee van goeie kwaliteit, waarde en verskeidenheid.
|
|