Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

MANOR HOUSE

Die verhaaal van Meerendal se brood en wyn begin sowat 300 jaar gelede. Die jongste hoofstuk speel af in die Manor House retaurant in die pragtig gerestoureerde Meerendal opstal.

Dit is hier waar gaste trakteer word met goeie voorbereide, smaakvolle etes.



Maandag: gesluit
Dinsdag tot Saterdag: 08h00 - 23h00
Sondag: 08h00 - 15h00

   sien kaart (.pdf)

Vanaf Durbanville, volg die Vissershok pad (M48). Na ongeveer 3km is die duidelik gemerkte afdraai na Meerendal en Manor House na regs.

+27 21 975 0103

info @ meerendal.co.za

www.meerendal.co.za







Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English