

|
Deel in ons passie vir · uitstekende wyn · goeie kos · superior akkommodasie en die prag van ons vallei
|
![]() Restaurante van die Durbanville Wynroete KE-MONATEKe-Monate is gerieflik naby die dorp, op Hooggelegen, een van die oudste Durbanville wynplase steeds in familie besit. Ons Bistro is die genot van goeie kos en 'n goeie keuse van uitstekende wyn. Kom probeer gerus self die rustige atmosfeer en uitsig oor die Durbanville vallei terwyl u ons Tapas of swartbord menu geniet.Kom probeer ook die plaas se eie wyns, Signal Gun hier by Ke-Monate. ![]()
|
|