Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

HILLCREST

Hier by Hillcrest verkies ons dinge informeel dog met 'n tikkie styl. Ons algemene styl is Toskaans en Meditireens hoewel ons nie ons plaaslike bande vergeet nie. Ons entoesiastiese sjef kom vorendag met interessante, smaaklike disse waarin hy vars plaaslike produkte gebruik.

Die smaaklike A la Carte menu word aangevul met spesiale geregte, almal geskep om saam met ons eie wyne geniet te word.

Die eerste tree binne die Hillcrest Restarant skep onmiddelik die gevoel dat u die stad verlaat het en 'n meditireense droom betree. Die omliggende heuwels omvou en versteek ons restaurant en skep 'n rustige atmosfeer met uitsonderlike vistas.



Maandag tot Sondag: 09h00 - 16h00

   sien kaart (.pdf)

Vanaf Durbanville, volg die M13 vir ongeveer 4 km.
Hillcrest is duidelik aangedui aan regterkant.

+27 21 975 2346

info @ hillcrestfarm.co.za

www.hillcrestfarm.co.za







Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English