Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

DH EATERY

By die Durbanville Hills eatery bied ons jou die geleenthied om weg te kom van die gewoel van die stad kan u 'n rustige middagete geniet. Met die klem op vars, plaaslike produkte bied ons aan u 'n menu met gesonde disse met 'n moderne inslag. Sou u in ons proelokaal verkeer met ons uitstekende wyne, sal ons ook met graagte versnapperinge en kaasborde voorsit.

Die Eatery by Durbanville Hills maak voorsiening vir families asook privaat groepe. Die lokaal is ook te huur en kan ons u behulpsaam wees om ongelooflike byeenkomste te reel.



Maandag: gesluit
Saterdag: 08h00 - 11h00
Dinsdag tot Sondag: 11h00 - 15h00

   sien kaart (.pdf)

By die Durbanville Hills kelder op die M13, Tygervallei Pad, Durbanville.
Die prominente wynkelder is duidelik gemerk.

+27 21 558 1337

info @ durbanvillehills.co.za

www.durbanvillehills.co.za






Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English