Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

DIE BOER

Is dit moontlik om 'n teater, restaurant, en funksie venue suksesvol te kombineer sonder om enige van hulle "af te skeep"? Ja dit is! Die bewys hiervan lê in die hartjie van Durbanville.

By DIE BOER restaurant teater laat herlewe ons “aandete-teater” op sy beste. Ja dis reg! - in die hartjie van Durbanville is daar nou n tuiste vir die uitvoerende kunste binne die “ambience” van 'n top restaurant en 'n volledig toegeruste teater.



Maandag tot Sondag: 18h00 tot na die vertoning.

   sien kaart (.pdf)

Chenowethstraat 6, Durbanville

+27 21 979 1911

navrae @ dieboer.com

www.dieboer.com






Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English