Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

CASSIA

In 'n pragtigge landelike omgewing is Cassia restaurant 'n ideale bestemming vir 'n besigheids konferensie, romantiese troue of 'n rustige ete in die Kaapse Wynland.

Cassia Restaurant en funksie lokaal is onlangs tot die aktiwiteite van die Nitida wynplaas gevoeg. Hier is uiteet 'n stylvolle, vriendelike ondervinding met menus wat geskep is om 'n verskeidenheid van smake en begrotings te pas, met 'n verskeidenheid plaaslike en seisoenale bestanddele.



Maandag tot Vrydag: 12h00 - 23h30
Saterdag: 9h00 tot 23h30
Sondag: 09h00 tot 15h00

   sien kaart (.pdf)

Vanaf Durbanville, volg die M13 vir ongeveer 4km.
Cassia is geleË op die Nitida wynplaas wat duidelik aangedui word aan die regterkant.

+27 21 976 0640

info @ cassiarestaurant.co.za

www.cassiarestaurant.co.za






Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English