

|
Deel in ons passie vir · uitstekende wyn · goeie kos · superior akkommodasie en die prag van ons vallei ![]() |
![]() Restaurante van die Durbanville Wynroete BLOEMENDALBloemendal Restaurant se ligging, naby die top van Kanonkop, een van die hoogste heuwels in die Noordelike voorstede, bied 'n 270grade panoramiese uitsig van die Kaapse skiereiland.Kom weg uit die stad en geniet gasvryheid en watertand geregte hoog bo die Kaap. Ons tradisionele geregte word op oop vure en ysterpotte berei. Ons 24 gereg keuse in buffet styl is uiters gewild. Besprekings is noodsaaklik. ![]()
![]() |
|