Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

Ons a la carte menu bied 'n wye verskeidenheid tradisionele disse, hoender geregte en uitstekende braai snitte. Daar is ook vis en groot porsies slaai.

Die wynlys bied 'n wye keuse in smaak en prys.

Die kroeg menu sluit in 'n wye keuse, ondermeer met geurige visgeregte.

Besprekings is noodsaaklik op Sondae.



Maandag tot Saterdag: 10h00 - 22h00
Sondag: 10h00 - 15h00

   sien kaart (.pdf)

Wellington Weg 28, Durbanville

+27 21 975 6082

blizzard1 @ telkomsa.net

n/a






Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English