

|
Deel in ons passie vir · uitstekende wyn · goeie kos · superior akkommodasie en die prag van ons vallei
|
![]() Restaurante van die Durbanville Wynroete AVOCADOIn 'n pragtige ou Viktoriaanse huis, paslik in avokado kleur, is Avocado restaurant. Die wye stoep en goed versorgde tuin dra by tot 'n die ondervinding terwyl die kaggelvuur 'n aangename, huislike atmosfeer skep gedurende die winter.Die menu bied 'n wye verskeidenheid. Heelwat plaaslike wyne is beskikbaar. ![]()
|
|