Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei


Durbanville Wine Route
Restaurante van die Durbanville Wynroete

ALBERTOS

Alberto's bied 'n verskeidenheid disse, vanaf tradisioneel Suid-Afrikaans soos Bobotie en Hoenderpastei tot baie goeie steaks, seekos burgers en ons gewilde Eisbein en Hoenderbors saam met songedroogde tamatie en olywe. Pizza is ook onlangs met groot sukses beskikbaar gestel.

Alberto's bied uitstekende etes aan teen 'n redelike prys en dit word bedien deur flink en vriendelike personeel.



Maandag tot Saterdag: 12h00 - 23h30
Sondag: gesluit

   sien kaart (.pdf)

Hoek van King & New Strate, Durbanville

+27 21 975 1480

n/a

n/a






Blyplek van die maand

Restaurant van die maand


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap

indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host


terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English