· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie
en die prag van ons vallei
Die Durbanville Wynroete, gerieflik en sentraal geleë tussen Kaapstad en Stellenbosch, is
die tuiste van uitstekende wingerde in die pragtigge valleie van die Tygerberg heuwels.
In wat beskou kan word as een van die mooiste valleie naby Kaapstad sal u 'n aantal wynplase vind
met welige wingerde en bekroonde wyne. Ons nooi u om te kom ontspan in die vriendelike, gasvrye
omgewing, en kom geniet 'n watertand ete by van die beste restaurante in die Kaap. Ontspan ook by
enige van die uitsoek blyplekke na u wynland ondervinding.
U sal tydens u besoek verstaan waarom die Durbanville Wynroete ontwikkel het tot een van
dié Kaapse bestemmings.
Om toekomstige nuusbriewe te ontvang voeg epos hier by
indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u
hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur
en met trots aangebied deur