Durbanville valley winefarms



Deel in ons passie vir

· uitstekende wyn
· goeie kos
· superior akkommodasie

en die prag van ons vallei




Durbanville Wine Route
Akkommodasie langs die Durbanville Wynroete

VILLA 10 ON HUGO

Bekostigbare luukse akkommodasie, ideale bestemming vir sakelui en vakansiegangers, is Villa10 gerieflik geleë op die Durbanville Wynroete.

Villa10 is 'n klein intieme gastehuis waar persoonlike aandag nog moontlik is, en waar ons trots is op die diens wat ons lewer terwyl ons ook u privaatheid respekteer. Villa10 is gerieflik (binne 10 minute) vanaf wynkelders, gyms, golfbane, hospitale, verskeie groot winkelsentrums en 'n verskeidenheid restaurante. Villa10 is ook binne 30 minute vanaf die lughawe, Kaapstad, verskeie strande, die Waterfront, Tafelberg en dorpe soos Paarl en Stellenbosch.




sien kaart (.pdf)

Hugo Straat 10, Durbanville


+27 74 555 7116


villa10 @ villa10.co.za
www.villa10.co.za






Featured Accommodation

Featured Restaurant


tuisblad  /  wynmakers  /  restaurante  /  akkommodasie  /  wat gebeur  /  nuus  /  kontak ons
kaart & aanwysings  /  skakels  /  kopiereg & terme  /  foto galery  /  sitemap
indien u Opera of Internet Explorer saam met 'n monitor met resolusie van minstens 1024x800 gebruik sal u hierdie bladsy sien soos bedoel
webblad deur FotoDigi en met trots aangebied deur a-host



terug na tuisblad wynplase van Durbanville restaurante in Durbanville akkommodasie in Durbanville wat gebeur in die Durbanville wynroete nuus uit die Durbanville wynroete kaart en aanwysings kontak ons hier same information - in English